Kamp-Mal Facebook Groepe

Sluit gerus aan by al ons groepe, en gesels saam.

Ons het twee kern groepe, ons Geslote groep van meer as 223,000 lede, en ons Publieke groep van net meer as 100,00 lede.

Ons geslote groep

Alles wat hier gepost word, bly in die groep en kan slegs deur groep lede gesien word, en slegs groep lede kan saam gesels.

As jou baas nie kamp nie, en jy wil nie he hy moet weet wat jy doen nie, is hierdie die perfekte groep

Ons publieke groep

Alles wat hier gepost word kan met almal op Facebook gedeel word. Almal op Facebook kan sien wat hier geplaas word, maar slegs as jy een van ons meer as 100,000 lede is kan kommentaar lewer en saam gesels. Die perfekte groep vir almal wat graag alles deel.

LET WEL:

Daar is VALS Kamp-Mal groepe en ons was genoodsaak om ander groepe te stig, om “SKELMS” te verhoed om meer vals Kamp-Mal groepe te stig. Maak seker as jy aansluit jy gebruik ons skakels hierbo, en sluit by ons twee kern groepe aan. 

Deel Kamp-Mal deur op die onderstaande skakels te druk en al jou vriende te nooi om te saam gesels.

Facebook
WhatsApp
X
LinkedIn

All Rights Reserved of this website. All trademarks, logos, images, and content remain the property of their respective owners. Unauthorized use, reproduction, or distribution of any material from this website is prohibited without prior written consent.

Local business network website by InfiniTech Web
Visits (All):
Today: 5534 | This Week: 14251 | This Month: 48839
This Year: 233598 | Total: 548196